book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Moet jy oor jou antieke meubels verf? Kenners en Tuis-lesers gee raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié lieflike kas in Biddi Rorke se  huis in Vishoek is van ’n rommelhoop gered voor die verfateljee Paintiques (paintiques.co.za)dit onder hande geneem het.  Ook die hout- vloer is geverf. Verfkleur Plascon Zenith Teal
Dié lieflike kas in Biddi Rorke se huis in Vishoek is van ’n rommelhoop gered voor die verfateljee Paintiques (paintiques.co.za)dit onder hande geneem het. Ook die hout- vloer is geverf. Verfkleur Plascon Zenith Teal

Anthea Lloyd van Pietermaritzburg skryf:  Ek het ’n paar antieke meubelstukke by my ma geërf en dit pas nie regtig by my dekor nie. Hoewel ek gewoonlik nie huiwer om hout te verf nie, voel ek hierdie keer anders, want van die stukke is nogal waardevol en dan is daar natuurlik ook die sentimentele waarde. Moet ek verf of nie? 

Jo-Marie Rabe van Piér Rabe Antiques antwoord: Vir oudhedehandelaars soos ek is dit altyd ’n groot “nee”. Maar die wêreld bestaan natuurlik nie net uit handelaars nie, daar is baie mense wat van die geverfde voorkoms hou.

Ou meubels is gewoonlik meer “formeel” en pas dikwels nie in kontemporêre ruimtes nie. Of soms hou mense maar net van geverfde meubels en gee nie eintlik om of dit oud of nuut is nie. Om meubels te verf is niks nuuts nie, dit word al eeue lank gedoen!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees