book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Ougoed of hougoed?

akkreditasie

Ansie Furter van Krugersdorp skryf Ek het hierdie tapisserie by ’n antiekwinkel in Modimolle gekoop en wil graag meer oor die geskiedenis en moontlike waarde daarvan weet. Kan julle help?

Ainsley Taylor van Stephan Welz & Co. antwoord Dit is ’n moderne replika van ’n stel van ses tapisserieë uit ongeveer 1500. Die oorspronklike stel is in die middel-19de eeu halfverrot in ’n ou kasteel in Frankryk ontdek. Nadat dit gerestoureer is, het dit roem verwerf weens die kosbare materiale wat gebruik is en die uitsonderlike uitbeelding van die onderwerpe.

Daar word aanvaar dat elke tapisserie ’n element van aardse genot en gebruike uit die middeleeue uitbeeld in ’n voorstelling van een van die sintuie. Hierdie een, met die vrou wat ’n blomkrans vleg terwyl die leeu en eenhoring toekyk, stel “reuk” voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees