DIE PROBLEEM
Coba Kellerman van Durbanville skryf Ons hoofslaapkamer is alles behalwe die knus vertrek van my en my man se drome, maar aangesien ons die huis huur, kan ons nie alles verander nie. Ons oorweeg om dit te verfris met krytverf (die eienaar het ingestem). Ons albei hou van grys en olyf skakerings; nie te donker nie, want die vertrek kry nie baie natuurlike lig nie. Ons wil ook liefs pastelle vermy. Help asseblief!
DIE OPLOSSING