book-icon Uitgawe Julie 2022

Vra die kenners – beplan só die perfekte kombuis vir jou vakansieplek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kombuise is nou al lank deel van ons oopplan-leefstyl en verdien ook weloorwoë dekorkeuses. Dink aan oop rakke vir resepteboeke, plante of selfs ’n skildery. Stal altyd een interessante ornament iewers uit vir ’n tikkie speelsheid.
Kombuise is nou al lank deel van ons oopplan-leefstyl en verdien ook weloorwoë dekorkeuses. Dink aan oop rakke vir resepteboeke, plante of selfs ’n skildery. Stal altyd een interessante ornament iewers uit vir ’n tikkie speelsheid.

Jennifer de Vries van Durban skryf: Ek het die kombuisstorie in jul April 2022-uitgawe geweldig geniet. Ek is tans besig om ’n strandhuis te bou; watter wenke het julle vir kombuise in ’n vakansiehuis?

Nico Alberts, binneontwerper en projekbestuurder, antwoord Toe ek my vakansiehuis in Struisbaai saam met mede-eienaars gebou het, was daar net een voorvereiste: Dit moet altyd kuiergereed wees!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees