Elgee Strauss van Kaapstad skryf Hoe maak ek om die fokusmure met klipbekleding in my huis af te wit?
Nadine Vosloo van Tjhoko Paint antwoord Indien die klipbekleding rou is en nie met vernis of verseëlaar bedek is nie, kan jy dit maklik afwit.
1. Was die klip deeglik met warm water om enige stof, olierigheid of ander vuilis te verwyder. Laat dit goed droog word.