book-icon Uitgawe Februarie | Maart 2023
Deel

Vra die kenners - kombuisontwerp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Topwenk Indien jy ’n eiland in jou ontwerp het, maak seker dit sal nie jou werkdriehoek (die ruimte tussen die stoof, yskas en opwasbak)belemmer nie. Ons het seker gemaak daar is genoeg beweegruimte 
rondom die Standers se eiland!
Topwenk Indien jy ’n eiland in jou ontwerp het, maak seker dit sal nie jou werkdriehoek (die ruimte tussen die stoof, yskas en opwasbak)belemmer nie. Ons het seker gemaak daar is genoeg beweegruimte rondom die Standers se eiland!

In die April 2022-uitgawe van Tuis was kombuiskaste ter waarde van R100000 op die spel in Milestone Kitchens se Dream Design-kompetisie.

Lesers is uitgenooi om die kombuis van hul drome te bedink, mate te neem en hul gunsteling-eenhede by milestonekitchens.co.za te kies, en te begin teken. Riaan en Marlize Stander van Hermanus het die beste ontwerp en motivering hoekom ’n kombuisvernuwing met Milestone Kitchens se losstaande kaste die perfekte oplossing vir hulle sou wees, ingestuur – en só R100000 afslag op ’n kombuisopknap losgeslaan! 

“Ons wag al jare vir ’n wedstryd soos dié!” sê die opgewonde paartjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees