Morris Lennard van Durban skryf: Ons het ’n ou huis in ’n ou voorstad gekoop en beplan groot opknapwerk oor die volgende vyf jaar. Vir eers kan ons net ’n paar klein verbeterings bekostig. Waar in die huis maak dit die meeste sin om geld te spandeer?