Anja van Driel van Pretoria skryf: Ek het 12 Globe-stoele en nog ’n paar ander bypassendes wat ek graag wil afwit. Watter tegniek kan ek gebruik?
Nadine Vosloo van Tjhoko Paint antwoord: ’n Afwittegniek werk net op rou hout, rou sement of ’n baksteenoppervlak. Jou stoele lyk na die perfekte kandidate vir so ’n projek. Volg een van die tegnieke hieronder: