Deel

2022 Tjhoko Champs! Hier is die wenprojek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baie geluk aan ons 2022-Tjhoko Champs-wenner – Karla Weldrick!
Karla ontvang R10 000 kontant, twee nagte se akkommodasie in St Francisbaai in die Oos-Kaap (vlugte uitgesluit) en ’n persoonlike meesterklas by Nadine Vosloo, Suid-Afrika se Tjhoko Paint-ghoeroe. Ons gaan Karla se kombuis ook afneem vir publikasie in ’n toekomstige uitgawe van Tuis of Tuis Verf Dit.

Naam: Karla Weldrick

Area: Thornhill, Oos-Kaap

Inskrywing gelaai: 5 Desember 2022

Meer oor die projek

"Ons boer buite 'n klein dorpie, Thornhill, in die Oos-Kaap. My idee met hierdie projek was om ons kombuis te omskep in 'n spasie wat 'n rustige en kalm effek het. Ek bak en kook graag in die kombuis en wou graag 'n nostalgiese voorkoms met 'n vars gevoel ontwerp.

Ek het groen as my hoofkleur gebruik en dit het regtig vir my daardie kalm gevoel gegee - in een met die natuur!"

Besonderhede

Produkte gebruik:

  • Tjhoko Paint Gracious, Cloud White
  • Tjhoko Paint Lourain's Cream, Sherif's Stone
  • Tjhoko Paint Da'vid, Matt Black
  • Tjhoko Paint Stencils (Various)
  • Tjhoko Paint Clear Glaz

Voor

tjhoko champs
tjhoko champs

Na

tjhoko champs
tjhoko champs

KLIK HIER VIR DIE OORSPRONKLIKE INSKRYWING

Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees