
Die naaswenner in elke kategorie kry R5 000.
Die top-9 deelnemers kry elkeen R1 000.
Een gunsteling, gekies op grond van leserstemme, kry R1 000.
Bepalings en voorwaardes geld – sien tuis-fixit.netwerk24.com.
So lyk ons finaliste in elke kategorie (in geen bepaalde volgorde nie):
1. SELF GEDOEN
WIE Neilke Pretorius
WAAR Pretoria
WAT Hele huis
WIE Willem Dapper de Wet
WAAR Philadelphia
WAT Hele huis
WIE Marc Lange
WAAR Umtentweni
WAT Hele huis
2. UIT DIE BOKS
WIE Bianca Antunes en Rob de Barros
WAAR Tesselaarsdal
WAT Hele eko-huis
WIE Christine Sonnekus
WAAR Mosselbaai
WAT Gasteverblyf
WIE Andrew Hannay
WAAR Centurion
WAT Hele huis met ’n dam daarby!
3. O, SO MOOI!
WIE Rudi en Marile Pieterse
WAAR Hermanus
WAT Hele huis
WIE Hettie Cronjé
WAAR Bellville
WAT Kombuis
WIE Pieter Hoffman
WAAR Carnarvon
WAT Hele huis