Rookie Stylist 2022: Ons 8 weeklikse wenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Honderde Tuis-lesers het weereens gewys hoe trots hulle op hul huise is deur foto’s van hul ruimtes op Instagram te deel vir Tuis|Home se jaarlikse #mrpricehomerookiestylist2022-kompetisie.

 Ons het reeds 8 gelukkige deelnemers gekies, en elkeen het ’n Mr Price Home-koopbewys ter waarde van R2 000 gewen. 

 Nou gaan die paneel deur al die inskrywings werk om die algehele wenner vir 2022 te bepaal! Onthou asseblief om jou profiel oop te hou vir die publiek ten einde steeds in aanmerking te kom. Die wenner sal voor die einde van Julie 2022 bekendgemaak word. 

 Die algehele wenner en Rookie Stylist vir 2022 sal ’n Mr Price Home-koopbewys van R15 000 losslaan, waarmee hulle kan koop net wat hul hart begeer. PLUS: Die Tuis-span gaan ’n professionele fotosessie by die wenner se huis kom doen waartydens hulle ’n voorbladfoto vir SA se voorste dekor-en-tuintydskrif sal skiet! 

 Ontmoet ons agt weeklikse wenners: 

 

WEEK 1
WEEK 2
WEEK 3
WEEK 4
WEEK 5
WEEK 6
WEEK 7
WEEK 8
Jongste uitgawe

Augustus 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees