Dis winter en dis tyd vir gesellige aande by die huis, toegedraai in komberse en met ’n warmsjokolade in die hand terwyl jy jou gunstelingreekse fuifkyk.
Kom tuis, maak jouself warm, knus en gemaklik. Omarm die seisoen – Mr Price Home is reg met ’n winterreeks huisware wat so stylvol en warm is, dit kook!