book-icon Uitgawe Desember 2021 | Januarie 2022

Wat's nuut in die dekor-wêreld

akkreditasie

1. Honolulu-eetstoel R2 000, mrphome.com

2. Earthbound, gesetel in Pretoria, se mini-vetplanttuine groei in spesiaal ontwerpte strukture gevul met grond. Elke skepping is ’n lieflike waterwys gemeenskap van plante wat eers na twee of vier maande uitgeplant hoef te word, afhangende van die tyd van die jaar. Pryse vir die lewende kranse begin by R420 (22 cm D). Vir meer besonderhede, besoek earthboundsucculentdesign.com.

3. Die nuwe Riviera-reeks geborduurde deurskynende materiale van Hertex (vanaf R330/m, hertex.co.za) is gesofistikeerd met ’n kenmerkende Franse gevoel (soos Monaco Ash op die foto). Kikker jou vensters op met effe St Tropez of kies ’n geometriese patroon uit die Charlotte- of Caroline-ontwerp. Die lap is 280 cm breed en 100% sinteties – versorging is dus maklik, hoe broos dit ook al voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees