Stilering: Shelly Bergh
1. Lym en skroef die twee 660 mm-sye aan die kort sye van die sitplek vas; lym en skroef dan die 900 mm-voor- en -agterkant aan die lang sye vas om die basis se raam te voltooi.
2. Keer die basis om en lym en skroef ’n poot in elk van die vier raamhoeke vas. Vul al die skroefgate en gleufies met houtvuller en laat dit deeglik droog word voordat jy die hout skuur. Herhaal vir die tweede basis.