Tuisgemaakte kleideeg

akkreditasie
'n Lekker speeltyd-bederf!

Onthou om die deeg altyd toe te maak wanneer dit nie gebruik word nie, anders sal dit uitdroog. As die deeg effens klewerig is, voeg jy net meer meel by.

Genoeg vir: 1 klein vierkantige roomysbak

Bereidingstyd: 10 minute

  • 625 ml koekmeel
  • 375 ml kookwater
  • 125 ml sout
  • 45 ml olie
  • voedselkleursel van jou keuse
playdough

Maak so:

Meng al die bestanddele en knie tot glad en elasties. Bêre die klei in die yskas tot nodig. 

Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees