5 maklike resepte vir vakansiekoekies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bak weer 'n slag!

Foto's Francois Oberholster

Vanieljekoekies

Dié bros koekie is almal se gunsteling; as jy nie lus het om die deeg uit te rol en in vorms te sny nie, rol dit eenvoudig in balletjies van okkerneutgrootte en druk plat met ’n vurk.

Drie-bestanddeel-katjiebotterkoekies

Dié maklike resep uit Errieda du Toit se boek Tuistafel lyk met die eerste oogopslag na ’n fout, want hoe kan net drie bestanddele ’n koekie word? Sien is glo! Ek moes dit eenvoudig deel. 

Klapperys met suurlemoen, glanskersies en roosstroop

Om dié blokkies te geniet voel eintlik stout oor hulle so soet is – hou die blokkies maar klein!

Sjokolade-en-toffie-splinterkoekies

Ek het reusekoekies gebak; maak gerus kleiner koekies as meer mense moet saamsmul. 

Speserykoekies

Ek gebruik gemengde speserye in die deeg omdat dit maklik is. As jy wil, kan jy die deeg na smaak dokter met wat jy ook al verkies: fyn kaneel, gemmer, naeltjies...  

Jongste uitgawe

Augustus 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees