book-icon Uitgawe Maart 2020

Aartappelgebak à la Normande

akkreditasie
Foto: Francois Oberholster
Foto: Francois Oberholster

Die oorsprong van dié gewilde bykos is waarskynlik die Franse aartappel au gratin – skyfies halfgaar aartappel, gebak met room en kaas. Die byvoeging van soetsuur appel, dekadente crème fraîche en camembert maak dit ’n heerlike vegetariese ete met ’n slaai daarby

1 Voorverhit die oond tot 200°C. Kook die aartappels in soutwater vir sowat 8 minute of tot net-net sag; dreineer versigtig.

2 Smelt die botter in ’n pan en braai die appelskyfies ’n paar minute aan ’n kant tot dit begin bruin braai. Hou eenkant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees