Deel

"Air fryer" krummelhoender met peri-peri-mayonnaise

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

METODE

1. Voorverhit ’n 6,2-liter-/ 1,2 kg-lugbraaier vir 3 minute tot 180 °C.

2. Sit die meel in ’n vlak bak en geur met sout en varsgemaalde swartpeper. Klits die eiers liggies in ’n tweede vlak bak. Meng die broodkrummels, parmesaan, pietersielie en suurlemoen-skil in ’n derde vlak bak. Rol die hoender in die meel (skud oortollige meel af), doop dit in die eier en daarna in die broodkrummel-mengsel. Spuit die bedekte hoender mildelik met olie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees