book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Anysbolletjies met kondensmelk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Greg Cox
Foto: Greg Cox

1. Sit die meel en sout in ’n groot bak en roer die anys by. Vryf die botter met jou vingerpunte by die meelmengsel in en belug dit terselfdertyd deur dit hoog bo die bak te lig – dit moet soos growwe broodkrummels lyk.

Roer die gis by, maak ’n holte in die meelmengsel en roer die water en kondensmelk by. Meng met jou hand totdat die deeg bymekaarkom, keer dit uit op ’n skoon werkoppervlak en knie tot die deeg glad en elasties is – sowat 10 minute as jou armspiere dit kan hou!

2. Sit die deeg in ’n groot mengbak wat met ’n bietjie olyfolie gesmeer is, bedek met ’n doek of kleefplastiek en laat rys op ’n warm plek vir 1-2 uur tot dubbel die volume.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees