book-icon Uitgawe Februarie 2018

Appelliefiekaaskoek

akkreditasie
Francois Oberholster

1. Voorverhit die oond teen 160°C. Voer ’n vierkantige 23 x 23 cm-oondbak uit met ’n dubbellaag foelie en dan ’n laag bakpapier bo-op (dit keer dat die kaaskoek brand en help ook met die uitkeerslag). Meng die koekie- krummels en botter en druk dit in ’n laag op die boom van die voorbereide pan vas om ’n kors te vorm.

2. Skep nou die konfyt op die kors en smeer dit in ’n eweredige lagie.

3. Klits die roomkaas, suiker en suurlemoen saam tot glad en voeg dan die eiers en suurroom by; klits tot net gemeng. Giet die mengsel oor die konfyt en bak vir sowat 45 minute of 1 uur tot net gestol. Haal uit die oond, laat heeltemal afkoel en sit dan in die yskas tot yskoud – verkieslik oornag (dit help dat die koek ferm genoeg is om maklik in blokkies te sny).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees