1. Voer ’n reghoekige bak of oondpan (18 x 27 cm) uit met kleefplastiek of bakpapier (dit help met die uitkeer later). Maak die vulsel Klits die Orley Whip totdat dit sagte punte vorm. Klits die karamel apart en klits dan die twee bestanddele saam tot net gemeng. Skep dit in die voorbereide pan, smeer glad en bevries tot hard.