Deel

Bittersjokoladetruffels met heuning

akkreditasie

Sit dit ná ete voor saam met koffie, óf pak dit in ’n boksie vir ’n lekker geskenk.

1. Verhit die dik room en glukose in ’n kastrol tot net onder kookpunt. Breek die donkersjokolade in blokkies en gooi dit in ’n glasbak. Gooi die warm room en glukose oor die sjokolade terwyl jy dit roer.

2. Verhit die heuning en roer dit ook by die sjokolade in. Roer en maak seker alles is deeglik gemeng en die sjokolade gesmelt. Indien al die sjokolade nie gesmelt is nie, kan jy die bak oor ’n kastrol met pruttende warm water sit. Verwyder die bak van die hitte sodra die sjokolade gesmelt het en laat dit dan eenkant staan totdat die sjokolademengsel afgekoel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees