book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Hoenderpasteie met vinnige appelblatjang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Oondtemperatuur: 180 °C

1 Maak die appelblatjang eerste

Sit al die bestanddele saam in ’n klein kastrol, verhit en roer tot die suiker opgelos het. Bring tot kookpunt en laat prut dan alles saam tot stroperig. Die blatjang behou sy ligte kleur en is nie oormatig souserig nie. Verwyder van die hitte en laat afkoel. Dit smaak selfs beter as dit ’n dag of twee in die yskas gestaan het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees