book-icon Uitgawe September 2021

Kaaskoek-brownies

akkreditasie
Ed O'Riley

1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n 23 x 23 cm-koekpan uit met bakpapier en spuit met kleefwerende kossproei.

2 Maak die sjokoladebeslag Smelt die sjokolade en botter saam en laat dit effens afkoel. Klits die eiers, bruinsuiker en sout saam tot lig en donsig en vou dan die sjokolademengsel, meel en kakao daarby in. Skep driekwart van die beslag in die voorbereide pan en hou die res eers terug.

3 Maak die kaasbeslag Klits die roomkaas en suiker saam in ’n skoon mengbak tot glad. Voeg die eier, suurlemoensap en -skil by en klits tot net glad. Skep nou die kaasbeslag versigtig in ’n eweredige laag bo-op die sjokoladebeslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees