book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Klassieke souttert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Greg Cox 
Foto: Greg Cox 

1. Voorverhit die oond. Verhit die olie in ’n dikboompan en braai die ui tot glansend. Roer die sampioene en soetrissie by en braai verder tot die groente sag en gaar is (braai die sampioene apart as jy dit bruiner verkies). Verwyder van die hitte, laat effens afkoel en meng die ham en worsies by. 

2. Skep die mengsel in ’n gesmeerde tertbak. Rangskik die eierhelftes tussen die vulselmengsel en strooi die pietersielie oor. 

3. Klits die 4 eiers, koekmeel en mosterd saam en klits dan die melk geleidelik by. Geur die eiervla met sout en peper en giet dit oor die vulsel. Strooi laaste die kaas oor en bak vir sowat 40 minute of tot gestol en gaar. Laat die tert vir minstens 10 minute afkoel voor dit gesny word. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees