Deel

Ertjiepesto-pasta

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Ed O’Riley
Ed O’Riley

1. Giet kookwater oor die ertjies, dreineer en verwerk dadelik saam met die basilie, ment, kasjoeneute, knoffel, kaas en olyfolie om ’n gladde pesto te maak. Geur na smaak met sout en peper. 

2. Kook die pasta in soutwater tot al dente. Dreineer, maar behou ’n skeutjie van die pastawater. Meng die pasta dadelik, terwyl dit nog warm is, met die pesto. Voeg van die pastawater by indien die pasta te droog lyk. 

3. Skep in bakkies, verdeel die ham tussen die bakkies en strooi die ekstra kaas oor. Sit dadelik voor, of laat afkoel en eet as pastaslaai. As jy hou van byt, kies peri-peri-kasjoeneute vir die pesto.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees