book-icon Uitgawe November 2017

Geroosterde varktjops met pynappelsalsa

akkreditasie
Francois Oberholster

1 Maak die salsa Gooi al die bestanddele in ’n flessie, sit die deksel op en skud. Geur met ’n bietjie sout en hou eenkant.

2 Voorverhit die oond. Sny met ’n skerp messie diep kepe in die varktjops se swoerd, verf dit met olie en vryf in met die soutvlokkies. Verf die res van die tjops ook met olie en sit dit op ’n draadrak in ’n oondpan. Bak vir 20 minute of tot die tjops gaar en die swoerd bros is. Sit voor met die salsa. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees