book-icon Uitgawe September 2021

Noedelslaai met spek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ed O'Riley

1 Kook die pasta in soutwater tot al dente (sowat 8 minute); dreineer en verfris vinnig in koue water.

2 Klits die mayonnaise, jogurt, srirachasous en suurlemoensap saam en geur na smaak met sout en peper. Meng die sous deur die gaar pasta en roer die ui en basilie by.

3 Snipper die blaarslaai net voor opdiening en roer dit saam met die tamaties en spek by die geurige noedels.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees