Oondtemperatuur: 180 °C
1 Voorverhit die oond. Neem ’n skerp mes en maak twee diep insnydings in elke stuk hoender, deur die vel tot teen die been. Meng die olie deur en geur die hoenderstukke oraloor met die speserye. Bak in ’n enkellaag vir sowat 40 minute of tot die hoender goudbruin en deurgaar is.