book-icon Uitgawe September 2022

Pastaslaai met gerookte hoender en basiliepesto

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Onder R120

1. Kook die pasta in water wat met ’n knippie sout gegeur is tot al dente. Voeg die ertjies vir die laaste twee minute van die kooktyd by die pot. Dreineer die pasta en ertjies, maar hou so ’n skeutjie van die warm pastawater eenkant. 

2. Meng die pesto met ’n klein bietjie pastawater tot loperig (nie waterig nie!) en meng dit dan dadelik saam met die kersietamaties en hoender deur die warm pasta. Skep in twee diep borde en verdeel die fetakaas tussen die twee. Sit dadelik voor met varsgerasperde swartpeper na smaak. Wenk Voeg gekookte eierkwarte by indien jy die slaai meer lyf wil gee. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees