book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Patatrösti’s met forellinte en bronkors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Greg Cox
Foto: Greg Cox

1. Meng die patat, meel, mielieblom en eiers en geur met sout en peper. 

2. Verhit ’n kleefvrye pan tot matig warm; giet ’n skeut olyfolie in die pan. Skep nou vier opgehoopte eetlepels vol van die patatmengsel in die pan. Druk elke hopie plat om die eerste vier rösti’s te vorm en braai stadig oor matige hitte tot goudbruin en bros alkante. Beheer die hitte en maak seker die koekies is deurgaar. Herhaal met nog ’n skeut olie en die res van die beslag. (Jy kan natuurlik meer maar kleiner happies maak indien verkies). 

3. Smeer roomkaas op vier van die koekies en rangskik die forel, kersietamaties, sampioene en bronkors daarop. Bedek elke stapeltjie met ’n tweede rösti en rond af met enige oorskietvulsel en ’n eier. Smul dadelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees