book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Roerbraai met varkmaalvleis, noedels en rissieolie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1 Kook die noedels volgens die aanwysings op die pakkie tot net gaar. Dreineer en hou eenkant. 

2 Verhit die olie in ’n dikboompan en roerbraai die groente tot lekker bruin. Voeg die maalvleis, knoffel en gemmer by en roerbraai verder tot die vleis ook gaar en in kleiner korrels opgebreek is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees