book-icon Uitgawe April 2022

Ryk seekosbredie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto Greg Cox

1 Verhit die olyfolie in ’n groot kastrol. Soteer die ui en seldery oor matige hitte tot sag en totdat die groente begin verkleur. Voeg die knoffel, gemmer en brandrissie by en roerbraai vir nog ’n minuut.

2 Voeg nou die kerriepoeier, tamaties en hul sap, pietersielie en suurlemoenskil by en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en laat dit stadig sonder ’n deksel prut vir sowat 10 minute. Verwerk tot glad met ’n staafmenger. Dié stap is opsioneel, maar gee ’n weelderige tekstuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees