Maklike en vinnig: Sjokolade-en-pepermenttert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Meng die beskuitjiekrummels met die botter en voer die bodem en rande van ’n 26 cm-losboomtertpan eweredig daarmee uit. Sit dit solank in die yskas.

2. Roer 30 ml koue water by die gelatien in ’n bakkie en laat staan tot gespons. Smelt dit dan versigtig deur die bakkie in ’n groter bak kookwater te sit en liggies te roer tot loperig.

3. Klits die karamel en room saam tot glad. Klits die gesmelte sjokolade by tot net gemeng. Voeg laastens die gesmelte gelatien by. Giet die beslag in die voorbereide kors en sit dit in die yskas tot gestol. Versier met vars mentblare en ’n magdom sjokoladekoekies en -splinters vir ’n feestelike nagereg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees