book-icon Uitgawe September 2021

Soesji-slaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ed O'Riley

1 Week die rys vir 20 minute in water, dreineer en keer die rys uit in ’n pot. Voeg die 560 ml water by, bring tot kookpunt, bedek en laat prut vir 20 minute of tot al die water geabsorbeer is. Verwyder van die hitte, bedek die pot met ’n vadoek en sit die deksel op. Laat stoom nog 10 minute (sien die aanwysings op die pakkie).

2 Keer die warm rys uit in ’n plat bak en sprei dit oop. Klits die asyn en suiker saam en sprinkel dit oor die rys. Keer die rys ’n paar keer liggies om met ’n spaan sodat dit vinniger kan afkoel.

3 Verhit ’n pan en braai die vis vlugtig alkante om dit te skroei. Geur na smaak met die togarashi-speserye.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees