book-icon Uitgawe Augustus 2022

Kombuis - Wat’s nuut aan die dekorftront

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Die Fieldbar Drinks Box (R1699, fieldbar.co.za) is ’n stewige 10-liter-koelhouer wat sy werk uitstekend doen. Dis duursaam, met die regte proporsies en gemaklik om saam te dra – én hy hou ys tot 50 uur koud! Perfek vir wyn, jenewer, sjampanje, mengers, mineraalwater of bier. 

2. Vir profyt en plesier

Christine Capendale se jongste boek, Baking for Profit and Pleasure (R420, NB-Uitgewers), het meer as 80 inspirerende resepte vir allerlei lekkernye, spogkoeke en southappies. Daar is raad oor baktoerusting, kostebepaling, verpakking en promosie, asook top-wenke vir sukses met tuisgebak. Ons kan nie wag om die vegan grondboontjiebotter-en-sjokoladekaaskoek te proe nie! 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees