
Raak knus hierdie winter en skep meer gesinstyd met resepte wat min tyd en moeite verg danksy die hulp van Rhodes Quality. Kies uit hul reeks staatmakers vir jou kombuiskas om daardie ekstra geur by te voeg – en maaltye meer vullend te maak.
Al Rhodes Quality se produkte bevat geblikte goedheid sodat jy jou binnenshuise oomblikke hierdie winter ekstra spesiaal kan maak met voedsame maaltye waarop jou familie versot sal wees. Voeg hierdie resepte – gemaak met die goedheid van Rhodes Quality – by jou opgedateerde spyskaart vir die koue weer:
1. Pampoen-en-kekerertjie-kerrie
Hierdie maklike vegetariese kerrie kan jy in minder as ’n uur berei. Dié wenner is vullend en romerig sonder suiwel, en vol van die ryk geure van Rhodes Quality-tamatiepasta en kekerertjies vir ekstra tekstuur en proteïen.
Besoek rhodesquality.com/recipes/pumpkin-and-chickpea-curry/ vir die resep.
2. Bief-en-groentepastei
’n Heerlike tuisgemaakte pastei is wintertrooskos op sy beste. Dis gevul met stadiggekookte bief en Rhodes Quality-groente in ’n geurige sous. Saligheid.
Besoek rhodesquality.com/recipes/beef-and-vegetable-pie vir die resep.
3. Mediterreense-styl hoender
Almal van ons is mal oor ’n eenpotgereg – en dis nog beter wanneer dit ryk is aan geure, heerlike proteïen en groente wat die hele familie versadig sal laat voel. Dis gemaak van die goedheid van Rhodes se Italiaanse-styl tamaties vir daardie tikkie ekstra flair en aroma.
Besoek rhodesquality.com/recipes/mediterranean-style-chicken vir die resep.
Klik op www.rhodesquality.co.za en volg hulle op Facebook en Instagram vir nog wintergeregte en maaltyd-inspirasie. #GeankerInGoedheid