book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021
Deel

Nuwe dinge in en om die kombuis dié maand

akkreditasie

1 Bak ’n storm los Bestel bak-in-’n-boks-bestanddele aanlyn en laat dit binne 24 uur by jou deur aflewer! Carey-Anne Robson, ’n kreatiewe ma en die stigter van uBaked, deel graag haar liefde vir bak sodat jy haar kiekie-mooi koeke met die minste moeite in jou eie kombuis kan bak. Die vanieljekolwyntjies en sjokolade-sponskoek het ons uitgeboul! Bestel by ubaked.co.za.

2 KOEL EN KALM Kry jou daaglikse 10 mg-dosis kalmte uit die nuwe wateroplosbare CBD-poeier van Goodleaf (R195 vir 20 sakkies, goodleaf.co.za). Dié gerieflik verpakte poeier bevat geen THC (die bestanddeel in kannabis wat met bedwelming vereenselwig word) nie en kan verligting bring vir spanning en slaapprobleme asook pyn en ontsteking.

3 Fruits of the Forest- laevet-suiwelhappies is alombekend. Dié romerige snoepgoed bevat regte vrugtestukkies en jy proe die boorde in elke lepel. Nou bied Clover se nuwe Fruits of the Forest with Cereals-reeks (beskikbaar by vooraanstaande handelaars in ’n sespak en 175 g- of 1 kg-houer) ’n alles-in-een-ontbyt met hawermout, granola en sade vir ’n kraaklekker ervaring. Alles egte vrugte, egte grane, egte smaak!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees