book-icon Uitgawe Februarie | Maart 2022

Wat's nuut in en om die kombuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Kies iets spesiaals Stellenbosch Hills het onlangs hul 2020 Sense of Place Anna Christina MCC (R205 by die kelder) bekend gestel. Dis nou maar die tweede keer dat dié uitgelese wyn, gemaak van uitsluitlik Stellenbosse chardonnay, beskikbaar is. Met aromas van vars appels, sitrusbloeisels en ’n neutagtige gissmaak, span dit die kroon op enige viering. Besoek stellenbosch-hills.co.za.

2. Speel-speel! Maak elkeen se kosblik propvol pret met ’n Tovolo-toebroodjievorm (R119, yuppiechef.com).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees