Tuis-Leser Berna Badenhorst het haar eenvoudige “copycat” resep vir vissmeer met ons gedeel, al die pad uit Kanada. Hierdie eenvoudige resep (ongetoets) is soos volg en kan na smaak aangepas word.
Bestanddele
• 1-2 blikkies sardientjies in olie, gedreineer