book-icon Uitgawe Julie 2021

Olyfolie-sjokoladekoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1 Voorverhit die oond. Smeer ’n koekpan met ’n 2-liter-inhoudsmaat en hou eenkant. 

2 Sif die droë bestanddele saam in een bak en klits die res van die bestanddele, buiten die kookwater, saam in ’n ander. Klits die nat by die droë bestanddele. Voeg laaste die kookwater by en klits tot net glad. Skraap die beslag in die pan, smeer die bokant gelyk en bak vir sowat 50 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. Laat die koek sowat 20 minute in die pan staan; keer dit dan uit op ’n draadrakkie om heeltemal af te koel. 

3 Smelt die sjokolade en olyfolie versigtig saam en roer die sout by. Laat effens afkoel en giet die ganache oor die koek op ’n mooi dienbord. Dis heerlik met vars vye daarby.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees