book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Peer-amandel-en-gemmertertjies

akkreditasie

Oondtemperatuur: 170 °C

1 Smelt die botter en die stroop saam en laat dit effens afkoel. Sif intussen die droë bestanddele saam. Klits die eier by die melk en meng dit dan saam met die botter-en-stroopmengsel by die meel om ’n sagte deeg te maak. Vorm die deeg in twee plat skywe, bedek met kleefplastiek en laat rus dit in die yskas tot koud (sowat 30 minute). Die tekstuur sal verstewig, wat dit makliker maak om uit te rol. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees