Bak die naweek - Piñata-reënboogkoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Foto: Francois Oberholster
Foto: Francois Oberholster

Oondtemperatuur: 180°C  

Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer vyf ronde 18cm-koekpanne met botter, voer die panne se bodems met bakpapier uit en smeer die bakpapier ook met botter. Jy kan die koek in vier ronde 21cm-koekpanne bak as jy nie so ’n hoë koek wil he^ nie. 

1. Room die eiers en strooisuiker tot lig van kleur, en glad en donsig van tekstuur. Voeg die vanieljegeursel by. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees