Ontsnap die hitte met ons tuisgemaakte vanieljeroomys resep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Gooi die melk en room in ’n kastrol en voeg 15 ml strooisuiker by (dit keer dat die mengsel oorkook). Sny die vanieljepeule oop en skraap die saadjies uit.

2. Gooi die saadjies en peule ook in die kastrol en verhit die melk tot net-net voordat dit begin kook.

3. Klits die strooisuiker en eiergele tot lig en donsig. Voeg ’n derde van die warm melk-en-roommengsel by die strooisuiker en eiergele en klits tot gemeng. Gooi dan alles terug in die kastrol by die orige melk-enroommengsel en klop oor lae hitte. Dit sal effens verdik en die agterkant van ’n lepel bedek as dit reg is. (Trek met jou vinger ’n streep oor die lepel – as die spoor sigbaar is, is dit reg.) Giet die mengsel in ’n mengbak en laat staan totdat dit afgekoel het. Klop deurgaans om te keer dat ’n vel bo-op vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees