book-icon Uitgawe Augustus 2021

Bief-en-sampioensop

akkreditasie

Foto’s Francois Oberholster

1 Vooraf Kies gedroogde sampioene van ’n goeie handelsmerk en gaan die vervaldatum na. Kies ook ’n goeie aftrekselkonsentraat – die verkeerde aftreksel kan die smaak van jou delikate kragsop oorheers. Jy hoef nie die gedroogde shiitake-sampioene vooraf in water te week nie, want die lang pruttyd van die sop gaan hulle genoeg tyd gee om die geurige vloeistof te absorbeer en ook hul eie smaak by die sop te voeg.

2 Die geurbasis Blansjeer die vleisbene deur dit met koue water te bedek en vir 10 minute te kook. Skep die onsuiwerhede van die oppervlak af en dreineer die bene. Panbraai die heel speserye in ’n droë pan om die aroma te versterk. Rooster die uie, gemmer en knoffel vir 10 minute onder die roosterelement totdat goudbruin puntjies oraloor verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees