book-icon Uitgawe Julie 2021

Marmelade-stoompoeding

akkreditasie

Foto’s Ed O’Riley 

As jy nie van marmelade hou nie, kan jy dit met gesmelte appelkooskonfyt of selfs gouestroop vervang vir geurige soetigheid. ’n Knypie gedroogde gemmer is ook heerlik by die beslag. 

1 Klits die botter, suiker en marmelade saam tot romerig en goed gemeng. Voeg die eiers by en klits tot gemeng. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees