Een voordeel van ’n paptert is dat jy die bestanddele en hoeveelhede na hartelus kan aanpas. Ruil die gebraaide sampioene vir soetrissieblokkies, los die mielies uit of vervang die biltong met bros spek... Nes jy wil! Hier is my interpretasie van ’n leser, Monique Eksteen, se meesterstuk.
PAP
• 1 liter water