book-icon Uitgawe September 2022

Stap vir stap! Platbroodjies met lam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Kry al die bestanddele vir die vulsel gereed.

2. Verhit die olie en braai die maalvleis in een stuk – soos ’n groot frikkadel – tot mooi goudbruin en gekaramelliseer aan al die kante. Voeg dan die ui en knoffel by en braai tot die ui glansend is.

3. Breek die vleis op in kleiner korrels, voeg die speserye en tamatiepasta by en braai tot geurig en gaar. Roer die granaatkonsentraat en sowat 30 ml water by en roerbraai vir nog ’n paar minute tot geurig. Roer 30 ml van die neute en ’n goeie strooisel vars koljander by. Laat effens afkoel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees