book-icon Uitgawe Maart 2020

Tarte au citron

akkreditasie

Die resep is genoeg vir minstens twee korse van 23 cm in deursnee, afhangend van hoe dik jy die deeg rol.

1 Sif 280 g (500 ml) koekmeel, 10 ml suiker en 'n knippie sout saam in ’n mengbak. Rasper 190 g koue botter met die growwe kant van ’n rasper by die meelmengsel in; vryf dan die botterfrummels met jou vingerpunte by die meel in totdat dit soos broodkrummels lyk. Alternatiewelik kan jy al die bestanddele saam pols in jou voedselverwerker.

2 Meng 1 eiergeel, 20 ml yswater en 5 ml suurlemoensap bymekaar en knie tot ’n gladde deeg. Let wel: Die hoeveelheid vloeistof in ’n deegresep is net ’n riglyn, want die voggehalte van die meel kan wissel – oordeel daarom self of nog ’n bietjie water nodig is om die deeg te laat bymekaarkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees