book-icon Uitgawe September 2021

Suurlemoen-en-papawersaadmuffins

akkreditasie
Muffins
Muffins
Ed O'Riley

1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Sit 9 kolwyntjierokkies of blokkies bakpapier in die holtes van ’n muffinpan en spuit met kleefwerende kossproei.

2 Klits die suiker, eier, olie, melk en vanieljegeursel saam tot glad. Voeg die res van die bestanddele by en klits tot net gemeng. Skep in die voorbereide rokkies en bak vir 30 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. Laat afkoel; maak intussen die versiersel.

3 Sif die versiersuiker in ’n bak. Roer nou net genoeg suurlemoensap by om ’n dik wit, vloeibare glaseersel te maak. Roer die suurlemoenskil ook by en drup dit oor die muffins.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees